SitemapWerfkaartHome/TuisUp/OpMeer oor JannieCD'sLiedereFoto'sGebeureNavraeKontak

Updated: February 6, 2023 ** Opgedateer: 6 Februarie 2023

  

 
English

 

 

Maar ek bekommer my glad nie en ek ag ook my lewe vir myself nie dierbaar nie, sodat ek met blydskap my loopbaan kan volbring en die bediening wat ek van die Here Jesus ontvang het, om kragtig te getuig vir die evangelie van die genade van God.

Handeling 20:24

Liedere

Luister na 'n paar liedjies soos gesing deur Jannie Theron.
Kliek net die titel van enige van die liedjies hieronder om die musiek af te laai en bêre die MP3-lêer op jou rekenaar. Maak dit dan met jou gunsteling klankprogram oop om daarna te luister.

Ondersteun asseblief vir Jannie en koop sy pragtige CD's.

Die volgende CD's is tans beskikbaar:

Ek ken 'n Naam

Pryse: CD's @ R120 elk en kassette @ R60 elk posgeld ingesluit (slegs in die Suid-Afrikaanse gebied).
 

 

 

 

Home/Tuis
Up/Op
Meer oor Jannie
CD's
Liedere
Foto's
Gebeure
Navrae
Kontak

Sitemap Werfkaart Home/TuisUp/OpMeer oor JannieCD'sLiedereFoto'sGebeureNavraeKontak

ARK Web Design since 1998
ARK Webontwerp sedert 1998

arkpark.net

ARK Web Design © 2010 - 2023
ARK Webontwerp © 2010 - 2023


swallowsoftware.arkpark.net

Meer inligting oor BybelhulpmiddelsBekering

'n Christen ...

Bybelteks

Bible Text