SitemapWerfkaartHome/TuisUp/OpMeer oor JannieCD'sLiedereFoto'sGebeureNavraeKontak

Updated: February 6, 2023 ** Opgedateer: 6 Februarie 2023

  

 
English

 

 

 

Gebeure

U is baie welkom om 'n uitnodiging te stuur na die gospelsanger Jannie Theron. Hy geniet dit om te sing en sal uitnodigings met graagte oorweeg. Hy is beskikbaar vir optredes gedurende die week (na-ure), asook op die naweek. Jannie sing gedurende kerk byeenkomste, vir gewyde konserte, openingsgalas, troues, spesiale kunsfeeste, skole-, kolleges- of universiteits openinge of besondere herdenkings, by kunsuitstallings en -vertonings, musiekfeeste en talle ander soortgelyke jeuglike gebeure wat dwarsdeur die jaar gehou word.

 

 
   

Kontak Jannie asseblief ten minste 3 weke voor u gebeurlikheid, om te hoor of hy 'n opening in sy kalender het vir u bepaalde datum en geleentheid. Jannie sal sy uiterste bes probeer om deel te neem aan u besondere gebeurtenis.

Wil u graag gaan luister na 'n lewendige optrede van Jannie? Kontak Jannie vir meer inligting oor toekomstige gebeure en opvoerings. Jannie sal vir u so gou moontlik die besonderhede via epos stuur oor alle toekomstige optredes.

 

Kalender 2023

   
Datum Plek

 

 

 

 
 

 

 

 

Home/Tuis
Up/Op
Meer oor Jannie
CD's
Liedere
Foto's
Gebeure
Navrae
Kontak

Sitemap Werfkaart Home/TuisUp/OpMeer oor JannieCD'sLiedereFoto'sGebeureNavraeKontak

ARK Web Design since 1998
ARK Webontwerp sedert 1998

arkpark.net

ARK Web Design © 2010 - 2023
ARK Webontwerp © 2010 - 2023


swallowsoftware.arkpark.net

Meer inligting oor BybelhulpmiddelsBekering

'n Christen ...

Bybelteks

Bible Text